Snuitkewers in die dieet van die witvlerkkorhaan : meer as net voedsel? : research and review article

Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor 'n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voëls as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droë massa vorm prooi-items van die...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published inSuid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie Vol. 24; no. 4; pp. 118 - 123
Main Authors Kok, A.C., Kok, O.B., Louw, S.v.d.M.
Format Journal Article
LanguageAfrikaans
Published AOSIS 01.12.2005
Online AccessGet full text

Cover

Loading…
More Information
Summary:Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor 'n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voëls as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droë massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik 'n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul. End Curculionids in the diet of the white-quilled korhaan : more than just food? Analyses of 326 white-quilled korhaan (Eupodotis afraoides) stomach contents collected in the Free State and Northern Cape over a period of 20 years (1984-2004) showed this species to be a mixed feeder concentrating mainly on insects. Based on dry mass prey items of the Isoptera and Coleoptera form the bulk of the diet. According to frequency of occurrence coleopterans, more specifically members of the family Curculionidae, are utilised most often. Indications are that the curculionids, owing to their size and relative hardness of the exoskeleton, fulfil an accessory function with regard to the physical breakdown of coarse food items in the muscular stomach. End
ISSN:0254-3486
2222-4173