Die groot drie : 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015, François Verster : resensie

Enigeen met 'n gesonde belangstelling in nuus, veral van 'n politieke aard, behoort vertroud te wees met die trefkrag van 'n goeie spotprent. Waar woorde soms te min is, kan visuele satire en karakterisering die tydsgees besonder effektief vasvang. Dit is duidelik uit dr. François Ver...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published inTydskrif vir letterkunde Vol. 53; no. 2; pp. 193 - 194
Main Author Jordaan, Marenet
Format Journal Article
LanguageEnglish
Published Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.01.2016
Online AccessGet full text

Cover

Loading…
More Information
Summary:Enigeen met 'n gesonde belangstelling in nuus, veral van 'n politieke aard, behoort vertroud te wees met die trefkrag van 'n goeie spotprent. Waar woorde soms te min is, kan visuele satire en karakterisering die tydsgees besonder effektief vasvang. Dit is duidelik uit dr. François Verster se versamelbundel van spotprente deur Die Burger se "grootdrie" D. C. Boonzaier, T. O. Honiball en Fred Mouton. Die teks dra op 'n treffende wyse die waardevolle rol wat spotprente,as deel van 'n nuuspublikasie se redaksionele kommentaar, speel, oor.
ISSN:0041-476X
2309-9070
DOI:10.17159/tvl.v53i2.18