Colonialism, justice and the rule of law : a Southern African and Australian narrative

Kolonialisme, geregtigheid en die oppergesag van die reg : 'n Suider-Afrikaanse en Australiese verhaal Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend so...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published inDe Jure Vol. 45; no. 2; pp. 306 - 328
Main Authors Bachmann, Sascha Dominik, Frost, Tom
Format Journal Article
LanguageEnglish
Published University of Pretoria 01.01.2012
Online AccessGet full text

Cover

Loading…
More Information
Summary:Kolonialisme, geregtigheid en die oppergesag van die reg : 'n Suider-Afrikaanse en Australiese verhaal Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Hierdie impak word in beide hierdie lande ondersoek, in sowel sy historiese vorm van rassediskriminasie, as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid, pogings om geregtigheid vir gedane historiese onreg te bewrkstellig, kan ondermyn. Voorbeelde hiervan kan gevind word in die Aboriginal grondregte litigasie in Australië, sowel as litigasie in die Verenigde State van Amerika onder die Alien Tort Act.
ISSN:2225-7160
2225-7160