In what sense can a Christological image of the Divine provide cultural orientations?
Tot watter mate kan ’n Christologiese beeld van God kulturele oriënterings voorskryf? ’n Paar jaar gelede het verskeie kollegas van die universiteite van Heidelberg, Chicago, Harvard en Yale onderneem om ’n navorsingsprojek van stapel te stuur met die bedoeling om vrugbare of lonende ooreenkomste en...
Saved in:
Published in | In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Vol. 46; no. 1; pp. e1 - e4 |
---|---|
Main Author | |
Format | Journal Article |
Language | Afrikaans Dutch English |
Published |
Potchefstroom
AOSIS (Pty) Ltd
01.11.2012
AOSIS |
Subjects | |
Online Access | Get full text |
Cover
Loading…
Summary: | Tot watter mate kan ’n Christologiese beeld van God kulturele oriënterings voorskryf? ’n Paar jaar gelede het verskeie kollegas van die universiteite van Heidelberg, Chicago, Harvard en Yale onderneem om ’n navorsingsprojek van stapel te stuur met die bedoeling om vrugbare of lonende ooreenkomste en verskille tussen die Joodse, Christelike en Islamitiese geloofstradisies te ondersoek. In teenstelling met konvensionele dogmatiese en vergelykende religieuse verkenningstogte, was die bedoeling hier om die impak wat basiese inhoude en vorme van geloof het op gemeenskappe en kulture vas te stel. Hierdie benadering is ook verkies om die verskillende navorsingstradisies met mekaar in verband te bring – die een is meer algemeen in die Europese en die ander in die Anglo-Amerikaanse wêreld, naamlik die geskiedenis van idees (Geistesgeschichte), en die ander gebaseer op kulturele en sosiale studies. As naam vir hierdie ondersoek het die meerderheid van die groep Images of the Divine and Cultural Orientations (Beelde van God en kulturele oriëntasies) verkies. Destyds het ons egter nie die standaarde en waardes bespreek wat ons met die idee van kulturele oriënterings wil verbind nie en ons het ook nie dit wat na verwys kan word as die ‘ikoniese probleem’ in religieuse kontekste, hanteer nie. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
DOI: | 10.4102/ids.v46i1.54 |