AN INTEGRATIVE REVIEW OF THE POTENTIAL BARRIERS TO AND DRIVERS OF ADOPTING AND IMPLEMENTING SUSTAINABLE CONSTRUCTION IN SOUTH AFRICA

Alhoewel volhoubare konstruksie toenemende aandag internasionaal ontvang, is daar h beperkte aantal studies wat dit binne die SuidAfrikaanse konteks aanspreek. Die aanneming en implementering van volhoubare oplossings in die Suid-Afrikaanse konstruksie industrie is nie duidelik nie. Die doel van hie...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published inSouth African journal of industrial engineering Vol. 31; no. 3; pp. 24 - 35
Main Authors Marsh, Ralmar, Brent, A.C., de Kock, Imke
Format Journal Article
LanguageEnglish
Portuguese
Published Bedfordview South African Institute for Industrial Engineering 01.11.2020
The Southern African Institute for Industrial Engineering
Subjects
Online AccessGet full text

Cover

Loading…
More Information
Summary:Alhoewel volhoubare konstruksie toenemende aandag internasionaal ontvang, is daar h beperkte aantal studies wat dit binne die SuidAfrikaanse konteks aanspreek. Die aanneming en implementering van volhoubare oplossings in die Suid-Afrikaanse konstruksie industrie is nie duidelik nie. Die doel van hierdie artikel is om die mees noemenswaardige hindernisse tot en drywers van die aanneem en implementering van volhoubare konstruksie te ondersoek deur middel van h geí'ntegreerde, sistematiese literatuurstudie. Die studie het ses sleuteltemas identifiseer, naamlik 1) sosio-kulturele hindernisse en drywers; 2) ekonomiese hindernisse en drywers; 3) belanghebber verwante hindernisse en drywers; 4) politiese hindernisse en drywers; 5) tegnologiese hindernisse en drywers; en 6) omgewingsvoordele as gevolg van die aanneming van volhoubare konstruksie. h Empiriese ondersoek is van stapel gestuur om die hindernisse en aandrywers te verstaan en te ontleed. Die ondersoek hoop om die oorgang van aanneming tot suksesvolle implementering van volhoubare konstruksie in Suid-Afrika te fasiliteer.
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/31-3-2417