n Deskriptiewe ondersoek na Sheila Cussons se poësievertalings aan die hand van Lefevere se sewe strategieë
Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz 1991), religieuse intertekste (Matthee 1984, Engelbrecht 2012), die bonatuurli...
Saved in:
Published in | Stellenbosch papers in linguistics plus Vol. 45; no. 1; pp. 167 - 185 |
---|---|
Main Author | |
Format | Journal Article |
Language | Afrikaans |
Published |
University of Stellenbosch
10.01.2015
Stellenbosch University |
Subjects | |
Online Access | Get full text |
Cover
Loading…
Abstract | Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz 1991), religieuse intertekste (Matthee 1984, Engelbrecht 2012), die bonatuurlike, goddelike of metafisiese (De Villiers 1984; Gilfillan 1984), asook die Katolieke en die mistieke in haar werk (Van Vuuren 1989), en die belang van metapoësie (Janse van Rensburg 1995). Kannemeyer (2005:453-459) verwys veral na Cussons se tegniese bedrewenheid en lig ook die "verwagtende uitsien na eenwording en die versmelting met God" (2005:457) as 'n sentrale motief in haar werk uit. Dit is egter nie so algemeen bekend of so omvattend nagevors dat Cussons ook in die 1980's 'n bundel vertalings van haar eie poësie onder die titel Poems: a selection (1985) by Tafelberg gepubliseer het nie. Dié bundel bestaan uit seleksies uit haar bundels vanaf Plektrum (1970) tot by Membraan (1984) (Cussons 1985). In hierdie artikel, wat deel uitmaak van 'n meer omvattende ondersoek oor poësievertaling, word gepoog om deur 'n vergelykende lees van die Afrikaanse en Engelse gedigte in die bundel te bepaal of daar by Cussons 'n definieerbare "tipiese" vertaalstrategie of -strategieë afgelees kan word teen die agtergrond van Lefevere (1975) se beskrywing van sewe strategieë vir die vertaling van poësie. Daar word bevind dat Cussons se vertalings met sommige van Lefevere se strategieë ooreenstem, maar van ander geen blyke gee nie. Verder word daar in sekere vertalings strategieë aangewend wat nie onder Lefevere se raamwerk verklaar of ingedeel kan word nie, en in heelparty gevalle word daar op die oog af gewoon idiosinkraties vertaal. Ten slotte word aanvullings by Lefevere se model voorgestel vir die ontwikkeling van 'n vollediger raamwerk vir die bestudering van vertaalde Afrikaanse poësie. A descriptive investigation into the poetry translations of Sheila Cussons using Lefevere's seven strategies Sheila Cussons is generally seen as one of the great Afrikaans poets. Important subjects in her work include fire (De Villiers 1982), the visual (Scholtz 1991), religious intertexts (Matthee 1984; Engelbrecht 2012), the supernatural and metaphysical (De Villiers 1984, Gilfillan 1984) as well as Catholicism and mysticism (Van Vuuren 1989), and the importance of meta-poetry (Janse van Rensburg 1995). Kannemeyer (2005:453-459) notes her technical prowess and points out the expectation of becoming one with God as a central theme in her work. Cussons is also known for her translations of Borges' stories into Afrikaans under the title of Die vorm van die swaard en ander verhale (1981). However, it is not as well known or well researched that she also published a volume of translated poems from her own work in the 1980s, entitled Poems: a selection (1985). This volume contains selections from her poetry from the titles Plektrum (1970) to Membraan (1984) (Cussons 1985). A descriptive investigation into the translations contained in Poems: a selection is offered in this article. |
---|---|
AbstractList | Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz 1991), religieuse intertekste (Matthee 1984, Engelbrecht 2012), die bonatuurlike, goddelike of metafisiese (De Villiers 1984; Gilfillan 1984), asook die Katolieke en die mistieke in haar werk (Van Vuuren 1989), en die belang van metapoësie (Janse van Rensburg 1995). Kannemeyer (2005:453-459) verwys veral na Cussons se tegniese bedrewenheid en lig ook die "verwagtende uitsien na eenwording en die versmelting met God" (2005:457) as 'n sentrale motief in haar werk uit. Dit is egter nie so algemeen bekend of so omvattend nagevors dat Cussons ook in die 1980's 'n bundel vertalings van haar eie poësie onder die titel Poems: a selection (1985) by Tafelberg gepubliseer het nie. Dié bundel bestaan uit seleksies uit haar bundels vanaf Plektrum (1970) tot by Membraan (1984) (Cussons 1985). In hierdie artikel, wat deel uitmaak van 'n meer omvattende ondersoek oor poësievertaling, word gepoog om deur 'n vergelykende lees van die Afrikaanse en Engelse gedigte in die bundel te bepaal of daar by Cussons 'n definieerbare "tipiese" vertaalstrategie of -strategieë afgelees kan word teen die agtergrond van Lefevere (1975) se beskrywing van sewe strategieë vir die vertaling van poësie. Daar word bevind dat Cussons se vertalings met sommige van Lefevere se strategieë ooreenstem, maar van ander geen blyke gee nie. Verder word daar in sekere vertalings strategieë aangewend wat nie onder Lefevere se raamwerk verklaar of ingedeel kan word nie, en in heelparty gevalle word daar op die oog af gewoon idiosinkraties vertaal. Ten slotte word aanvullings by Lefevere se model voorgestel vir die ontwikkeling van 'n vollediger raamwerk vir die bestudering van vertaalde Afrikaanse poësie. A descriptive investigation into the poetry translations of Sheila Cussons using Lefevere's seven strategies Sheila Cussons is generally seen as one of the great Afrikaans poets. Important subjects in her work include fire (De Villiers 1982), the visual (Scholtz 1991), religious intertexts (Matthee 1984; Engelbrecht 2012), the supernatural and metaphysical (De Villiers 1984, Gilfillan 1984) as well as Catholicism and mysticism (Van Vuuren 1989), and the importance of meta-poetry (Janse van Rensburg 1995). Kannemeyer (2005:453-459) notes her technical prowess and points out the expectation of becoming one with God as a central theme in her work. Cussons is also known for her translations of Borges' stories into Afrikaans under the title of Die vorm van die swaard en ander verhale (1981). However, it is not as well known or well researched that she also published a volume of translated poems from her own work in the 1980s, entitled Poems: a selection (1985). This volume contains selections from her poetry from the titles Plektrum (1970) to Membraan (1984) (Cussons 1985). A descriptive investigation into the translations contained in Poems: a selection is offered in this article. Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak, byvoorbeeld oor vuur (De Villiers 1982), die visuele (Scholtz 1991), religieuse intertekste (Matthee 1984, Engelbrecht 2012), die bonatuurlike, goddelike of metafisiese (De Villiers 1984; Gilfillan 1984), asook die Katolieke en die mistieke in haar werk (Van Vuuren 1989), en die belang van metapoësie (Janse van Rensburg 1995). Kannemeyer (2005:453-459) verwys veral na Cussons se tegniese bedrewenheid en lig ook die “verwagtende uitsien na eenwording en die versmelting met God” (2005:457) as ’n sentrale motief in haar werk uit. Dit is egter nie so algemeen bekend of so omvattend nagevors dat Cussons ook in die 1980’s ’n bundel vertalings van haar eie poësie onder die titel Poems: a selection (1985) by Tafelberg gepubliseer het nie. Dié bundel bestaan uit seleksies uit haar bundels vanaf Plektrum (1970) tot by Membraan (1984) (Cussons 1985). In hierdie artikel, wat deel uitmaak van ’n meer omvattende ondersoek oor poësievertaling, word gepoog om deur ’n vergelykende lees van die Afrikaanse en Engelse gedigte in die bundel te bepaal of daar by Cussons ’n definieerbare “tipiese” vertaalstrategie of -strategieë afgelees kan word teen die agtergrond van Lefevere (1975) se beskrywing van sewe strategieë vir die vertaling van poësie. Daar word bevind dat Cussons se vertalings met sommige van Lefevere se strategieë ooreenstem, maar van ander geen blyke gee nie. Verder word daar in sekere vertalings strategieë aangewend wat nie onder Lefevere se raamwerk verklaar of ingedeel kan word nie, en in heelparty gevalle word daar op die oog af gewoon idiosinkraties vertaal. Ten slotte word aanvullings by Lefevere se model voorgestel vir die ontwikkeling van ’n vollediger raamwerk vir die bestudering van vertaalde Afrikaanse poësie. |
Author | Swart, Marius |
Author_xml | – sequence: 1 givenname: Marius surname: Swart fullname: Swart, Marius |
BookMark | eNo9kEtuFDEQQC0UJIYQiSN4g8SmSfnb3Us0JBA0EgtAYmeV7eqJk4k9sjuJOFOOkYvRwyBWpap6evV5zU5yycTYWwEfzKDluTYddFbpF2wlpdSdUgOcsJXope2MFr9esbPWbgBA9FYra1fsLvNP1G5r2s-JHomXHKm2Qrc8I_9-TWmHfH3fWsmNN-L78vzUEj1QnXGX8rZxxMxjIn6NOfKHJdnQdOjTAW8HZZsrzrRN9Pz0hr2ccNfo7F88ZT8vL36sv3Sbb5-v1h83XRDL9h1FBC2lnYbgwffGKylGEyL1wWoTgFRQNgL4MYoAnswghZ1GNY3LVaijOmVXR28seOP2Nd1h_e0KJve3UOrWYZ1T2JELvfByGEYK06AxEHrjQY2h7_0yRvvF9f7oCrW0Vmn67xPgDl932jhwy94L-u6INvQp0-wa0v7eL6CR4C6-roU1FqT6A_iqhCI |
ContentType | Journal Article |
DBID | AEIZH JRA AAYXX CITATION DOA |
DOI | 10.5842/45-0-634 |
DatabaseName | Sabinet:Open Access Sabinet Open Access Journals CrossRef DOAJ Directory of Open Access Journals |
DatabaseTitle | CrossRef |
DatabaseTitleList | |
Database_xml | – sequence: 1 dbid: DOA name: DOAJ Directory of Open Access Journals url: https://www.doaj.org/ sourceTypes: Open Website – sequence: 2 dbid: JRA name: Sabinet Open Access Journals url: http://www.journals.co.za/content/collection/open-access sourceTypes: Publisher |
DeliveryMethod | fulltext_linktorsrc |
EISSN | 2224-3380 |
EndPage | 185 |
ExternalDocumentID | oai_doaj_org_article_c71b2889ecf84aceab5b039c77be3c4b 10_5842_45_0_634 10520/EJC165602 |
GroupedDBID | -OY 1RJ 4JU 5VS 6SC AAFWJ ADBBV AEIZH AFPKN ALMA_UNASSIGNED_HOLDINGS BCNDV GROUPED_DOAJ JRA KQ8 KWQ OK1 RFP SCVUT SUGNK SWNBY AAYXX CITATION IPNFZ RIG |
ID | FETCH-LOGICAL-c1634-eda04226f8cb0b75b32195cde7c645c0e3c36d00b9d1c0be58216f93f9643a4d3 |
IEDL.DBID | DOA |
ISSN | 1726-541X |
IngestDate | Wed Aug 27 01:07:25 EDT 2025 Tue Jul 01 01:56:41 EDT 2025 Thu Apr 10 11:22:12 EDT 2025 |
IsDoiOpenAccess | true |
IsOpenAccess | true |
IsPeerReviewed | true |
IsScholarly | true |
Issue | 1 |
Language | Afrikaans |
LinkModel | DirectLink |
MergedId | FETCHMERGED-LOGICAL-c1634-eda04226f8cb0b75b32195cde7c645c0e3c36d00b9d1c0be58216f93f9643a4d3 |
OpenAccessLink | https://doaj.org/article/c71b2889ecf84aceab5b039c77be3c4b |
PageCount | 19 |
ParticipantIDs | doaj_primary_oai_doaj_org_article_c71b2889ecf84aceab5b039c77be3c4b crossref_primary_10_5842_45_0_634 sabinet_saepub_10520_EJC165602 |
ProviderPackageCode | CITATION AAYXX |
PublicationCentury | 2000 |
PublicationDate | 2015-01-10 |
PublicationDateYYYYMMDD | 2015-01-10 |
PublicationDate_xml | – month: 01 year: 2015 text: 2015-01-10 day: 10 |
PublicationDecade | 2010 |
PublicationTitle | Stellenbosch papers in linguistics plus |
PublicationYear | 2015 |
Publisher | University of Stellenbosch Stellenbosch University |
Publisher_xml | – name: University of Stellenbosch – name: Stellenbosch University |
SSID | ssj0001764366 ssib044761698 |
Score | 1.8990182 |
Snippet | Sheila Cussons word as een van die grootste Afrikaanse digters beskou. Melding van belangrike temas in haar oeuvre word algemeen in bestaande navorsing gemaak,... |
SourceID | doaj crossref sabinet |
SourceType | Open Website Index Database Publisher |
StartPage | 167 |
SubjectTerms | Cussons Lefevere Literary translation Literere vertaling literêre vertaling Poesievertaling Poetry translation poësievertaling Translation strategies Vertaalstrategiee vertaalstrategieë |
SummonAdditionalLinks | – databaseName: Sabinet Open Access Journals dbid: JRA link: http://utb.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwhV3LTt0wELUq2HRTURXUWx4yEtsI39ix4yVcgRCiXfCQ2Fkee9JeURJEQHwUn8GPdSY35bVhG1uWc2biORPNHAuxU0alvY2G0hIPhXEJCjCQikTHpNXlNGPFzck_f9mjC3N8WV2-FNG8kxeYcpXG7sHxbNCIoZN2mVJ0PTjv6d7LrxRHYdXahbQsBdRy11QFJUXavAk2gyY_0VyWrqXFX4WRwxXxZeR_cm9hsK_iU2y-ietWUv53NXy_-ICyGzpOOrySbZRnf3D-N8rZPQHZ9rJHedM9PfZz5JuUI3eT9zLGVuY5Sn4pSdxYnmDD48jTe16yH1Vo8elxVVwcHpzPjorxHoQiEVsyBebISl22qRMocBUQhr5KGV2ypkoKddI2KwU-T5MC5N5X23jdsNZWNFmviaW2a_G7kKB87bJTUTfJGIXe5FjaVKLPxGOgnojt_4CFm4XcRaA0gUENpgoq0H4mYp-RfB5ngerhQXf7O4z-HpKbQlnXHlNTm5gwQgVkueQc0HYNTMTWaIfQR27_C4Otw7Otf3w0YV18JvLClYcUSjbE0t3tPW4SQbiDrcE9_gF4vbkl priority: 102 providerName: Sabinet Online Ltd. |
Title | n Deskriptiewe ondersoek na Sheila Cussons se poësievertalings aan die hand van Lefevere se sewe strategieë |
URI | http://hdl.handle.net/10520/EJC165602 https://doaj.org/article/c71b2889ecf84aceab5b039c77be3c4b |
Volume | 45 |
hasFullText | 1 |
inHoldings | 1 |
isFullTextHit | |
isPrint | |
link | http://utb.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwrV1NT9wwELUqTr2gVrRi24JciWuENxnb8ZGuFqEVcGiLtDfLHxN1BWRRs4gbf4ifwR_rTBKq7akXLj7EkW29cfxmHM-zEEdlUJUzASgscbEAm2IRIaYi0TJpqnKaUXNy8sWlObuCxVIvt6764jNhgzzwANxxstNY1rXD1NQQEoaoIzWfrI1YJYi8-hLnbQVTNJMAKDo3YyDR77ZYYt7-xyURtik0TJeDEi3xb3kMuqAYqoJ_uKmX8CevmJVuW9xssc7pO7E7uovyZBjme_EmNHvitpUULl73nzs-oFz3CSprvJZtkD9-4eomyNk94d52skN5t35-6lbIFy8HTj7vZAitzCuUvGsuyZWW59hwPfLrHTfZjaK1-Pz0QVydzn_Ozorx2oQikXMFBebAwl6mqVNU0epIkDudMtpkQCdFsFUmKxVdniYVkVNlTeOqhqW5AuTqo9hp1y3uCxmVq222KlRNAlDoIIfSpBJdJrcn1hPx9QUwfzeoY3iKKhhUD9orT-OZiG-M5N961rPuH5CV_Whl_z8rT8ThaAffBc4WpG50qfx8Mevlg8pPr9HLZ_GW_CE-zEjs9EXsbH7f4wH5HJt42E8vKhffubx4nP8B3-DWaQ |
linkProvider | Directory of Open Access Journals |
openUrl | ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info%3Aofi%2Fenc%3AUTF-8&rfr_id=info%3Asid%2Fsummon.serialssolutions.com&rft_val_fmt=info%3Aofi%2Ffmt%3Akev%3Amtx%3Ajournal&rft.genre=article&rft.atitle=n+Deskriptiewe+ondersoek+na+Sheila+Cussons+se+po%C3%ABsievertalings+aan+die+hand+van+Lefevere+se+sewe+strategie%C3%AB&rft.jtitle=Stellenbosch+papers+in+linguistics+plus&rft.au=Swart%2C+Marius&rft.date=2015-01-10&rft.pub=Stellenbosch+University&rft.issn=1726-541X&rft.eissn=2224-3380&rft.volume=45&rft.spage=167&rft.epage=185&rft_id=info:doi/10.5842%2F45-0-634&rft.externalDBID=DOA&rft.externalDocID=oai_doaj_org_article_c71b2889ecf84aceab5b039c77be3c4b |
thumbnail_l | http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=/lc.gif&issn=1726-541X&client=summon |
thumbnail_m | http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=/mc.gif&issn=1726-541X&client=summon |
thumbnail_s | http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=/sc.gif&issn=1726-541X&client=summon |