Op weg na ’n Christelikke argeologiese wetenskap

Argeologie kan omskryf word as die studie van die menslike verlede soos dit op direkte en indirekte wyse weerspieel word in oorblyfsels van kultuurskeppinge en -aktiwiteite. Die veld van ondersoek van argeologie is egter nie slegs beperk tot die verre verlede nie, maar strek in beginsel oor die hele...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published inKoers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 44; no. 2
Main Author J. H. Booyens
Format Journal Article
LanguageAfrikaans
Published Scriber Editorial Systems 01.02.1979
Online AccessGet full text

Cover

Loading…
More Information
Summary:Argeologie kan omskryf word as die studie van die menslike verlede soos dit op direkte en indirekte wyse weerspieel word in oorblyfsels van kultuurskeppinge en -aktiwiteite. Die veld van ondersoek van argeologie is egter nie slegs beperk tot die verre verlede nie, maar strek in beginsel oor die hele tydsduur van waameembare menslike aktiwiteit. Argeoloe onderskei dikwels hiervolgens tussen prehistoriese, protohistoriese en historiese argeologie). Die sentrale onderskeidende faktor is die aan- of afwesigheid van skrif. ’n Ander sienwyse is dat daar net tussen primêre en sekondêre prehistorie, onderskei moet word).
ISSN:0023-270X
2304-8557
DOI:10.4102/koers.v44i2.1106